PLEASE BOOK TIMEOUSLY FOR CAPITAL GAINS TAX VALUATIONS.
In 1994 Jannie Degenaar registered as a Valuer
and is also registered with the Council as well as the Institute of Valuers.
Jannie attends seminars and training sessions on a regular basis in order to stay updated with all the facets of the ever changing property market. They specialize in the valuating of farms, residential, industrial and commercial properties.
Some of their clients includes Eskom, Transnet, Old Mutual and the local Town Council.
With several thousands of valuations already done, Jannie have ample experience to supply you with a professional service.
Afrikaans:
BESPREEK ASB VROEGTYDIG VIR KAPITAAL WINS BELASTING WAARDASIES.
In 1994 registreer Jannie Degenaar as Waardeerder en is hy lid van die Raad en die Instituut van
Waardeerders.
Jannie woon gereeld seminare en opvolg kursusse by om sodoende op hoogte te bly van die veranderende eiendomsmark en nuwe tendense. Hulle spesialiseer in die waardering van plase, residensieële, kommersieële en industrieële eiendomme.
Van ons kliënte waarvoor waardasies reeds gedoen is tel Eskom, Transnet, Old Mutual en die plaaslike Munisipaliteit.
Met etlike duisende waardasies reeds gedoen, beskik Jannie oor genoegsame ondervinding om aan u ‘n professionele diens te lewer.
This Website is proudly
Designed, Hosted and Maintained by:
 BACK TO TOP
|